Markus 5:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het egter vir hom gesê: “Nee, gaan huis toe na jou mense toe. Vertel vir hulle wat die Here vir jou gedoen het, en hoe goed Hy vir jou was.”

Markus 5

Markus 5:10-23