Markus 5:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle by Jesus kom en die man wat die menigte bose geeste gehad het daar sien sit, behoorlik aangetrek en by sy volle positiewe, was hulle verskrik.

Markus 5

Markus 5:7-18