Markus 5:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hulle dit toegelaat. Die onrein geeste het uit die man gegaan en in die varke in. Die trop van omtrent 2 000 hardloop toe teen die skuinste af die see in, waar hulle versuip het.

Markus 5

Markus 5:9-18