Markus 4:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nog ander saad het op goeie grond geval. Dit het opgekom, gegroei en ’n oes voortgebring – tot 30 en 60 en 100 maal wat oorspronklik gesaai is.

Markus 4

Markus 4:7-13