Markus 4:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het agter in die skuit gelê en slaap met sy kop op ’n kussing. Sy dissipels maak Hom toe wakker en sê vir Hom: “Leermeester, gee U nie om dat ons besig is om te vergaan nie?”

Markus 4

Markus 4:31-41