Markus 4:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar hulle by wie op die goeie grond gesaai is, is die mense wat die woord hoor en dit aanneem en ’n groot oes oplewer – party 30, party 60, party selfs 100 maal wat oorspronklik gesaai is.”

Markus 4

Markus 4:14-26