Markus 4:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En hulle by wie op klipperige grond gesaai is, staan vir die mense wat die woord hoor en dit dadelik vol blydskap aanneem.

Markus 4

Markus 4:12-20