Markus 3:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna sê Hy vir sy teenstanders: “Mag ’n mens goeddoen op die Sabbat of kwaad? Is hierdie dag bedoel om ’n lewe te red of te vernietig?” Maar hulle wou Hom nie antwoord nie.

Markus 3

Markus 3:1-10