Markus 3:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het die mense nadergeroep en deur middel van gelykenisse op hierdie beskuldiging gereageer. “Hoe kan Satan homself uitdryf?” het Hy gevra.

Markus 3

Markus 3:15-28