Markus 2:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus se reaksie was: “Het julle nooit gelees wat Dawid gedoen het toe hy in die nood verkeer het en hy en sy mense honger was nie?

Markus 2

Markus 2:23-28