Markus 2:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een Sabbatdag, terwyl Jesus deur die koringlande geloop het, het sy dissipels so al lopende are afgepluk om te eet.

Markus 2

Markus 2:14-25