Markus 16:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die dissipels het toe die Goeie Nuus oral gaan verkondig, en die Here het saam met hulle gewerk en hulle boodskap bevestig deur die wondertekens wat daarmee gepaardgegaan het.

Markus 16

Markus 16:10-20