Markus 16:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nog later het Hy aan die elftal self verskyn terwyl hulle besig was om saam te eet. Hy het hulle aangespreek oor hulle ongeloof – hulle koppige onwilligheid om dié te glo wat Hom ná sy opstanding gesien het.

Markus 16

Markus 16:11-20