Markus 16:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende aand, toe die Sabbat verby was, het Maria Magdalena en Maria, Jakobus se ma, en Salome aromatiese olie gaan koop om Jesus se liggaam daarmee te behandel.

Markus 16

Markus 16:1-11