Markus 15:46 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josef het ’n lang strook linne gekoop, Jesus van die kruis gaan afhaal, Hom in die linne toegedraai en in ’n graf neergelê wat in die rots uitgekap was. Toe het hy ’n klip voor die ingang van die graf gerol.

Markus 15

Markus 15:43-47