Markus 15:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Romeinse offisier oor honderd wat reg voor Hom gestaan het, Jesus só sien sterf, was sy woorde: “Waarlikwaar, hierdie man was die Seun van God!”

Markus 15

Markus 15:31-47