Markus 15:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesterhoofde en die skrifkenners het ook onder mekaar met Jesus gespot en gesê: “Foeitog, hy het ander gered, maar hy kan homself nie red nie.

Markus 15

Markus 15:29-39