Markus 15:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die verbygangers het net spottend hulle koppe geskud en Hom toegesnou: “Ha-ha, jy kan mos die tempel afbreek en dit weer in drie dae opbou!

Markus 15

Markus 15:19-36