Markus 15:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle moeg geword het om die spot met Hom te dryf, het hulle die pers mantel uitgetrek en Hom weer sy eie klere aangetrek. Toe vat hulle Hom weg om Hom te gaan kruisig.

Markus 15

Markus 15:15-31