Markus 15:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Pas vroegoggend het die priesterhoofde saam met die familiehoofde en die skrifkenners – trouens, die volle Sanhedrin – tot ’n besluit gekom. Hulle het Jesus geboei en toe aan Pilatus, die Romeinse goewerneur, oorhandig.

Markus 15

Markus 15:1-8