Markus 14:68 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het dit egter ontken en gesê: “Ek weet glad nie waarvan jy praat nie.” Hy staan toe verder weg na die voorportaal se kant toe. Net op daardie oomblik kraai daar toe ’n haan.

Markus 14

Markus 14:62-72