Markus 14:62 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus se antwoord was: “Ja, Ek is, en julle sal vir My, die Seun van die Mens, sien sit aan die regterhand vanGod, die Magtige, en hoe Ek terugkom met die wolke van die hemel.”

Markus 14

Markus 14:58-66