Markus 14:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dadelik hierna – Jesus was nog besig om te praat – kom Judas, een van die twaalf dissipels, daar aan met ’n groot klomp mense gewapen met swaarde en knuppels. Hulle is gestuur deur die priesterhoofde, die skrifkenners en die familiehoofde.

Markus 14

Markus 14:38-52