Markus 14:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het toe ’n entjie verder gegaan en op die grond neergeval en gebid dat, as dit moontlik was, die verskriklike uur wat aan die kom was, by Hom sou verbygaan.

Markus 14

Markus 14:32-44