Markus 14:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus antwoord hom: “Glo My, Petrus, vannag nog, voor die tweede kraai van die haan, sal jy drie keer ontken dat jy my dissipel is.”

Markus 14

Markus 14:24-37