Markus 14:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek, die Seun van die Mens, moet inderdaad sterf soos daar van My geskryf staan, maar dit sal bitter swaar gaan met die man wat My uitlewer. Hy moes liewer nooit gebore gewees het nie!”

Markus 14

Markus 14:17-28