Markus 14:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die twee vooruit gegaan stad toe, en hulle het alles presies gekry soos Jesus vir hulle gesê het. En hulle het die paasmaaltyd voorberei.

Markus 14

Markus 14:14-18