Markus 14:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit was twee dae voor die Paasfees en die Fees van die Ongesuurde Brood. Die priesterhoofde en die skrifkenners was nog op soek na ’n geleentheid om Jesus in die geheim te vang en dood te maak.

Markus 14

Markus 14:1-3