Markus 13:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Waak julle dan voortdurend, want julle weet nie wanneer die baas van die huis terugkom nie – teen die aand of teen middernag of met hanekraai of vroegdag.

Markus 13

Markus 13:25-37