Markus 13:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Tog ken niemand die presiese datum en tyd wanneer hierdie dinge sal gebeur nie – ook nie die engele in die hemel of selfs die Seun nie. Dit weet net die Vader.

Markus 13

Markus 13:31-36