Markus 13:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar sal baie vals messiasse en profete na vore kom. Hulle sal tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, selfs God se uitverkorenes te probeer mislei.

Markus 13

Markus 13:13-31