Markus 13:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Jesus van die tempel af weggaan, sê een van sy dissipels vir Hom: “Leermeester, kyk net na hierdie massiewe klippe in die mure! En die ontsaglike geboue!”

Markus 13

Markus 13:1-5