Markus 12:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wat dink julle sal die eienaar van die wingerd doen?” vra Jesus. “Ek sal vir julle sê: Hy sal kom en hulle om die lewe bring en die wingerd aan ander mense verhuur.

Markus 12

Markus 12:2-19