Markus 12:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop roep Jesus sy dissipels na Hom toe en sê vir hulle: “Weet vir seker, hierdie arm weduwee het meer in die offerkis gegooi as al die ander.

Markus 12

Markus 12:39-44