Markus 12:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Beïndruk deur die man se insig het Jesus vir hom gesê: “Jy is inderdaad naby aan God se koninkryk!” Hierna het niemand Hom weer met ’n strikvraag in ’n hoek probeer dryf nie.

Markus 12

Markus 12:27-37