Markus 11:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit verseker Ek julle, julle kan vir hierdie berg sê: ‘Mag God jou oplig en in die see gooi,’ en dit sal so gebeur. Al wat nodig is, is dat julle regtig sal glo en nie in julle harte twyfel nie.

Markus 11

Markus 11:20-31