Markus 11:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesterhoofde en skrifkenners het hiervan gehoor en allerhande planne begin oorweeg om Jesus uit die weg te ruim. Hulle was immers bang vir Hom en moes daarmee rekening hou dat die massa gaande was oor sy lering.

Markus 11

Markus 11:9-19