Markus 10:52 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Jesus vir hom gesê: “Gaan maar. Omdat jy so vas geglo het, het jy gesond geword.” Dadelik kon hy sien en hy het op die pad agter Jesus aan gegaan.

Markus 10

Markus 10:45-52