Markus 1:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Simon se skoonma was siek in die bed vanweë ’n hoë koors. Hulle het dadelik vir Jesus van haar vertel.

Markus 1

Markus 1:22-40