Markus 1:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Entjie verder langs die strand het Jesus die twee seuns van Sebedeus, Jakobus en Johannes, in ’n skuit gesien terwyl hulle besig was om hulle nette heel te maak.

Markus 1

Markus 1:11-27