Maleagi 2:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die God van Israel, sê: “Ek haat egskeiding! Om te skei is net so gewelddadig soos om ’n slagoffer se bebloede baadjie aan te trek.” Die Here, die Almagtige, sê: “Wees verantwoordelik en moenie ontrou wees nie!”

Maleagi 2

Maleagi 2:13-17