Maleagi 2:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In Israel en Jerusalem het iets afstootliks gebeur: Juda was ontrou! Die Here het die tempel baie lief, maar die mans van Juda het dit ontheilig deur te trou met vroue wat vreemde gode aanbid.

Maleagi 2

Maleagi 2:10-17