Lukas 9:60 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het geantwoord: “Laat dié wat geestelik dood is, omsien na hulle eie dooies. Jou plig is om die begin van die koningsheerskappy van God te gaan verkondig.”

Lukas 9

Lukas 9:56-62