Lukas 9:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Petrus en die ander was baie vaak en het aan die slaap geraak. Hulle het wakker geskrik en Jesus se hemelse glans gesien en die twee mans wat by Hom staan.

Lukas 9

Lukas 9:26-35