Lukas 9:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe vra Hy vir hulle: “Wie, sê julle, is Ek?” Petrus het geantwoord: “U is die Messias wat deur God gestuur is!”

Lukas 9

Lukas 9:19-27