Lukas 9:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laatmiddag het die twaalf apostels na Hom gekom en gesê: “Stuur die mense na die omliggende dorpe en plase om daar kos en verblyf vir die nag te kry. Hier is niks te eet in hierdie verlate plek nie.”

Lukas 9

Lukas 9:5-18