Lukas 8:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Hy nog met haar praat, het ’n boodskapper van Jaïrus se huis af gekom met die nuus: “Jou dogter is dood. Dis nie meer nodig om die Leermeester te pla nie.”

Lukas 8

Lukas 8:47-56