Lukas 8:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Groot trop varke het teen die berghang daar naby gewei, en die bose geeste het gesmeek om in die varke in te vaar. Jesus het hulle toegelaat.

Lukas 8

Lukas 8:31-38