Lukas 8:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Jesus uit die skuit klim, het ’n man wat van duiwels besete was en vroeër in die plaaslike dorp gewoon het, na Hom toe gekom. Hy was kaal en het nie ’n huis gehad nie; hy het vir ’n lang tyd in ’n begraafplaas gebly.

Lukas 8

Lukas 8:26-36