Lukas 8:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eendag het Jesus vir sy dissipels gesê: “Kom ons vaar oor na die ander kant van die meer.” Hulle het in ’n skuit geklim en begin oorvaar.

Lukas 8

Lukas 8:18-27